Madeliefies Van Staal [AFR] PDF ePub eBook

Books Info:

Madeliefies Van Staal [AFR] free pdf In hierdie vervolg op Vier begrafnisse en 'n troue kry ons te doen met die twee jonger Douglas-vroue: Lucy Jordan-Douglas, nou al sewe jaar gelukkig getroud, en Cheryl Douglas, suksesvolle grimeerkunstenaar en op pad boontoe op die loopbaanleer. Lucy en Ashwin is in die wolke oor haar swangerskap, maar na twee miskrame moet sy sorg dat sy alle emosionele ontsteltenis vermy. Dis makliker gese as gedaan. Haar verhouding met skoonma Dulcie is maar stram, en sy is bekommerd oor wat in Sheena, haar sestienjarige, se kop aangaan. En dan is daar die dood van Eddie Stamper - dief en skollie en ongelukkig haar swaer. Toe Lucy se broer onverwags opdaag by die staatslykhuis waar sy werk, weet sy iets klop nie. Cheryl Douglas steur haar eenvoudig nie aan die wat se dat sy oppervlakkig en materialisties leef nie. Sure, sy is lief vir blieng en sy is op soek na 'n bietjie maklike romanse, maar sy verlang ook na iets meer ...iets dieper. Die ding is net: moet sy nou regtig soveel paddas soen voor sy haar prins (of prinses) ontmoet? 'n Plek-plek makabere en satiriese roman, maar steeds baie menslik en heerlik leesbaar. Deur die gewilde skrywer van Kroes en Die val van die dice.

About Pat Stamatelos

Sadly, currently we cannot give you information regarding the Founder Pat Stamatelos. However this doesn't mean that we fail to work on her behalf selection. We all question which you assist us to on this make any difference. In case you have leisure time and desire will certainly hugely get pleasure from when you share with you your data. Whenever obtaining such suggestions and knowledge from end users about the Madeliefies Van Staal [AFR] Author Pat Stamatelos, we all initial your ex look at. As soon as most of us make sure that many correct, simply submit this. Most of us fully grasp this support and thanks a lot upfront.

Details Book

Author : Pat Stamatelos
Publisher : Kwela Books
Data Published : 17 September 2012
ISBN : 0795704240
EAN : 9780795704246
Format Book : PDF, Epub, DOCx, TXT
Number of Pages : 352 pages
Age + : 15 years
Language : English
Rating :

Reviews Madeliefies Van Staal [AFR]



17 Comments Add a comment




Related eBooks Download


  • Susanna M. Lingua Gunstelinge 3 [AFR] free pdfSusanna M. Lingua Gunstelinge 3 [AFR]

    Die groot legkaart. waarin Tina Eksteen se kortstondige maar idillies gelukkige huwelik beeindig word en sy boonop van haar pasgebore seuntjie beroof word. Maar net toe dit lyk of die noodlot haar opnuut wil teister..


  • Winde Van Herinnering free pdfWinde Van Herinnering

    Winde van herinnering. waarin Thea Strassheim tydens haar gedwonge verblyf op die landgoed Hamilton Estate moet besluit: sal sy haar lewe op die altaar le in ruil vir kortstondige geluk saam met die man wat sy meer as haar eie lewe bemin..


  • Sarah Du Pisanie Omnibus 9 free pdfSarah Du Pisanie Omnibus 9

    Katrientjie is n opwindende verhaal van n jong meisie wat vrou-alleen haar oupa se beeste aanjaag Windhoek toe en deur n bende rowers ontvoer word. Daar is vuurvonke en romanse in Die baron van Rauenshof wanneer die weduwee Maria van Rouenstein siek raak en haar drie dogters by haar vervreemde skoonpa in die kasteel in Duitsland gaan bly..


  • Sarah Du Pisanie Omnibus 10 free pdfSarah Du Pisanie Omnibus 10

    In Die Suidwestertjie moet Sarie Wessels . maand lank waarneem as sekretaresse van die hovaardige en snobistiese Hugo Kritzinger- baie gou wil sy bedank. maar sy hou nie rekening met haar hart nie..


  • Dubbelspel [AFR] free pdfDubbelspel [AFR]

    Ellie McKenna het gedog sy weet waarvoor sy haar inlaat toe sy die gevaarlike skaduwereld infiltreer het. maar dit raak gou duidelik dat sy 'n growwe fout begaan het. Dis 'n werk waaruit iemand dikwels nie lewend wegstap nie..


  • Madeliefies Van Staal [AFR] free pdfMadeliefies Van Staal [AFR]

    . In hierdie vervolg op Vier begrafnisse en 'n troue kry ons te doen met die twee jonger Douglas-vroue: Lucy Jordan-Douglas, nou al sewe jaar gelukkig getroud, en Cheryl Douglas, suksesvolle grimeerku