Anderkant Pontenilo [AFR] PDF ePub eBook

Books Info:

Anderkant Pontenilo [AFR] free pdf Die Tweede Wereldoorlog verdeel nie net die wereld nie, maar ook gesinne. In die Fourie-huishouding staan Pa by Hertzog wat neutraal wil bly, Oupa by Smuts wat tot die oorlog toetree en die seuns by Malan wat die oorlog teestaan. Binne hierdie milieu maak ons kennis met De Wet en Klara, Gerbrand en Christine - jongmense met drome en aspirasies wat elkeen op 'n unieke manier deur die oorlog beinvloed word. En in 'n klein Italiaanse dorpie woon die beeldhouer Guiseppe Romanelli en sy seuns. Ook Don Veneto en sy pragtige dogter Gina. Die dorpsmense het van altyd af geweet dat sy en Antonio, Guiseppe se een seun, vir mekaar bestem was- die twee raak spoedig verloof. Antonio word opgeroep om in Noord-Afrika te gaan veg, maar hy word 'n krygsgevangene en beland op die Fouries se Bosvelplaas in Suid-Afrika waar hy klipwerk doen. En hier ontmoet hy vir Klara, 'n meisie wat 'n vriend en geesgenoot word...'n Eg menslike verhaal wat met insig en begrip uitbeeld dat oorlog almal raak. En dat die brue wat ons bou soms 'n opdraand pad aan die anderkant het.

About Irma Joubert

Unfortunately, presently we simply cannot offer you information about your Writer Irma Joubert. However this doesn't mean that people do not work on the variety. We also request that you assist us to in this issue. If you have sparetime and need will certainly profoundly take pleasure in in the event you share with you your data. Whenever getting this kind of suggestions and knowledge from end users in regards to the Anderkant Pontenilo [AFR] Manager Irma Joubert, most of us initial her look at. When all of us be sure that most correct, just write-up that. Most of us appreciate this assist and also many thanks ahead of time.

Details Book

Author : Irma Joubert
Publisher : Tafelberg Publishers Ltd
Data Published : 20 March 2009
ISBN : 0624047016
EAN : 9780624047018
Format Book : PDF, Epub, DOCx, TXT
Number of Pages : 448 pages
Age + : 15 years
Language : English
Rating :

Reviews Anderkant Pontenilo [AFR]



17 Comments Add a comment




Related eBooks Download


  • Dit Was Oorlog [AFR] free pdfDit Was Oorlog [AFR]

    In die 1970s. 1980s en vroee 1990s is duisende jong mans opgeroep vir militere diensplig. Meeste van hulle het intense fisieke opleiding ondergaan. en vele is gestuur om die oorlog te veg wat in noordelike Namibie en Angola gewoed het..


  • Sarah Du Pisanie Omnibus 9 free pdfSarah Du Pisanie Omnibus 9

    Katrientjie is n opwindende verhaal van n jong meisie wat vrou-alleen haar oupa se beeste aanjaag Windhoek toe en deur n bende rowers ontvoer word. Daar is vuurvonke en romanse in Die baron van Rauenshof wanneer die weduwee Maria van Rouenstein siek raak en haar drie dogters by haar vervreemde skoonpa in die kasteel in Duitsland gaan bly..


  • Tata, Fopspeen (Norie) [AFR] free pdfTata, Fopspeen (Norie) [AFR]

    Nori is al 'n groot seuntjie. maar hy kan maar net nie sy fopspeen laat gaan nie. Maar eendag raak Foppie weg - kan Norie en sy maats dit weer kry..


  • Die Bybel in 366 dae vir seuns [AFR] free pdfDie Bybel in 366 dae vir seuns [AFR]

    Seuns en dogters tussen 8 en 12 kan ook nou saamlees aan die gewilde Bybel in 366 dae-reeks. Die Bybel in 366 dae vir seuns en Die Bybel in 366 dae vir meisies se oordenkings is deur Carolyn Larsen geskryf en spesiaal gerig op die leefwereld en uitdagings van hierdie seuns en dogters..


  • Wie Het Jou Brein Afgeskakel? [AFR] free pdfWie Het Jou Brein Afgeskakel? [AFR]

    Dit is soms frustrerend en moeilik om met die teenoorgestelde geslag oor die weg te kom. maar dit hoef nie so te wees nie. In Wie het jou brein afgeskakel. wys dr. Caroline Leaf hoe mans en vrouens geskep is om mekaar aan te vul deur hul unieke sterkpunte..


  • Anderkant Pontenilo [AFR] free pdfAnderkant Pontenilo [AFR]

    Download Books Free. Die Tweede Wereldoorlog verdeel nie net die wereld nie, maar ook gesinne. In die Fourie-huishouding staan Pa by Hertzog wat neutraal wil bly, Oupa by Smuts wat tot die oorlog toet