Dit Was Oorlog [AFR] PDF ePub eBook

Books Info:

Dit Was Oorlog [AFR] free pdf In die 1970s, 1980s en vroee 1990s is duisende jong mans opgeroep vir militere diensplig. Meeste van hulle het intense fisieke opleiding ondergaan, en vele is gestuur om die oorlog te veg wat in noordelike Namibie en Angola gewoed het. Hierdie titel is 'n versameling van nagedagtenisse en herinneringe van daardie tyd, saamgestel deur JH Thompson, wat onderhoude gevoer het met voormalige Nasionale Dienspligtiges. Bydraers tot hierdie vertaalde weergawe van die blitsverkoper An Unpopular War sluit in gewone soldate en spesiale taakmag lede, kokke, medici en helikoptervlieeniers. Hulle werp 'n verskeidenheid van perspektiewe op inklaar, opleiding, inspeksie, gyppo, grenspatrollies, geheime operasies en veldslae, en hoe hulle weer moes aanpas by 'n lewe op civvie straat. Dis 'n aangrypende titel wat die gees en atmosfeer, die daaglikse roetine, die verveeldheid, vrees, kamaraderie en ander intense ervarings van 'n SAWM soldaat vasle. Vir elkeen wat militere diensplig moes doen, sowel as vir hulle familie en vriende, is hierdie boek noodsaaklike leesstof.

About J.H. Thompson

JH Thompson

Details Book

Author : J.H. Thompson
Publisher : Zebra Press
Data Published : 28 May 2007
ISBN : 1770220097
EAN : 9781770220096
Format Book : PDF, Epub, DOCx, TXT
Number of Pages : 256 pages
Age + : 15 years
Language : English
Rating :

Reviews Dit Was Oorlog [AFR]



17 Comments Add a comment




Related eBooks Download


  • Ena Murray omnibus 39 [AFR] free pdfEna Murray omnibus 39 [AFR]

    In Eensaam op Wegdraai besef die tweeling Bokkie en Tokkie hulle sal 'n blink plan moet smee as hulle nie juffrou Huizeman as hul nuwe ma wil he nie. Die oplossing: hulle soek eerder self 'n moeder so na hul hart..


  • My Beste, Beste Maatjie [AFR] free pdfMy Beste, Beste Maatjie [AFR]

    My-my is Emma se spieelbeeld en hulle is beste. beste maatjies. In die maklike leesboek is daar vyf stories met Emma en My-my as hoofkarakters: In die eerste storie trek die gesin uit hulle woonstel na 'n huis toe..


  • Waar Die Suiderkruis Hang free pdfWaar Die Suiderkruis Hang

    Die agtienjarige weesmeisie Katrien Kruger pak die lang. gevaarlike pad Duitswes toe saam met die Liebenberg-gesin aan. Vandat sy vir hulle begin werk het. het die Liebenbergs soos familie geword..


  • Waar Die Suiderkruis Hang free pdfWaar Die Suiderkruis Hang

    Die agtienjarige weesmeisie Katrien Kruger pak die lang. gevaarlike pad Duitswes toe saam met die Liebenberg-gesin aan. Vandat sy vir hulle begin werk het. het die Liebenbergs soos familie geword. Dis net aan Faan..


  • Madeliefies Van Staal [AFR] free pdfMadeliefies Van Staal [AFR]

    In hierdie vervolg op Vier begrafnisse en 'n troue kry ons te doen met die twee jonger Douglas-vroue: Lucy Jordan-Douglas. nou al sewe jaar gelukkig getroud. en Cheryl Douglas..


  • Dit Was Oorlog [AFR] free pdfDit Was Oorlog [AFR]

    Download Islamic Books. In die 1970s, 1980s en vroee 1990s is duisende jong mans opgeroep vir militere diensplig. Meeste van hulle het intense fisieke opleiding ondergaan, en vele is gestuur om die oo