Die Bybel in 366 Dae Vir Meisies [AFR] PDF ePub eBook

Books Info:

Die Bybel in 366 Dae Vir Meisies [AFR] free pdf Seuns en dogters tussen 8 en 12 kan ook nou saamlees aan die gewilde Bybel in 366 dae-reeks. Die Bybel in 366 dae vir seuns en Die Bybel in 366 dae vir meisies se oordenkings is deur Carolyn Larsen geskryf en spesiaal gerig op die leefwereld en uitdagings van hierdie seuns en dogters. Die Bybel in 366 dae vir seuns en Die Bybel in 366 dae vir meisies (met 'n pragtige kleur-uitleg - blou vir die seuns en pers vir die meisies) sal seuns en dogters help om die kernboodskap van die Bybel te ontdek. Dit bied 366 uittreksels uit die Bybel (Nuwe Lewende Vertaling) saam met kort en kragtige oordenkings. Seuns en dogters kan daagliks deur die Bybel stap, van Genesis tot Openbaring, en leiding kry oor temas soos groepsdruk, slegte keuses en vertroue op God.

About Carolyn Larsen

Carolyn Larsen loves to laugh, read good books, watch football games, watch old movie musicals, oh, and chocolate ... yes, chocolate goes with all of the above. However, what Carolyn enjoys more than any of those other things (including the chocolate) is encouraging other women in their faith. That encouragement comes through Carolyn's honesty, transparency, and humour regarding her own struggles to be God's woman in today's world. She is an author, actress, and experienced speaker with a God-given passion for ministering to women. She has spoken at conferences and retreats around the United States, Canada, and India. Carolyn has written over 40 books for children and adults, although she is best known for her The Little Girls Bible Storybook line of products, which have collectively sold over 1 million units. Carolyn's books include: The Little Girls Bible Storybook for Mothers and Daughters- The Little Boys Bible Storybook for Mothers and Sons- The Little Girls Bible Storybook for Fathers and Daughters- and The Little Boys Bible Storybook for Fathers and Sons. Her books have won many awards, including the C. S. Lewis Silver Award. Carolyn is a co-founder of the performing group, Flashpoints, which consists of five women who share a God-ignited passion to encourage women and girls to know God better through drama, creative movement, signing (NOT singing - believe me, you don't want us to sing!), and humor. Her daughter, Cori, is also a Flashpoints member. Carolyn lives in Glen Ellyn, Illinois, with her husband, Eric. She has three children, Cori, Mallory, and Ryan.

Details Book

Author : Carolyn Larsen
Publisher : CUM
Data Published : 01 July 2013
ISBN : 1431601438
EAN : 9781431601431
Format Book : PDF, Epub, DOCx, TXT
Number of Pages : 392 pages
Age + : 5-9 years
Language : English
Rating :

Reviews Die Bybel in 366 Dae Vir Meisies [AFR]



17 Comments Add a comment




Related eBooks Download


  • Die Bybel in 366 dae vir seuns [AFR] free pdfDie Bybel in 366 dae vir seuns [AFR]

    Seuns en dogters tussen 8 en 12 kan ook nou saamlees aan die gewilde Bybel in 366 dae-reeks. Die Bybel in 366 dae vir seuns en Die Bybel in 366 dae vir meisies se oordenkings is deur Carolyn Larsen geskryf en spesiaal gerig op die leefwereld en uitdagings van hierdie seuns en dogters..


  • Anderkant Pontenilo [AFR] free pdfAnderkant Pontenilo [AFR]

    Die Tweede Wereldoorlog verdeel nie net die wereld nie. maar ook gesinne. In die Fourie-huishouding staan Pa by Hertzog wat neutraal wil bly. Oupa by Smuts wat tot die oorlog toetree en die seuns by Malan wat die oorlog teestaan..


  • Sarah Du Pisanie Omnibus 9 free pdfSarah Du Pisanie Omnibus 9

    Katrientjie is n opwindende verhaal van n jong meisie wat vrou-alleen haar oupa se beeste aanjaag Windhoek toe en deur n bende rowers ontvoer word. Daar is vuurvonke en romanse in Die baron van Rauenshof wanneer die weduwee Maria van Rouenstein siek raak en haar drie dogters by haar vervreemde skoonpa in die kasteel in Duitsland gaan bly..


  • Onse Vaders [AFR] free pdfOnse Vaders [AFR]

    'n Huisroof loop skeef in 'n miljoenersbuurt van Stellenbosch. Die slagoffer. 'n aantreklike rooikopvrou. se vernielde lyk word na skool deur haar kinders ontdek. Kaptein Albertus Markus Beeslaar besoek die pragtige Bolandse dorp van gewels..


  • Soek Die Meerkat - Reis Deur Tyd [AFR] free pdfSoek Die Meerkat - Reis Deur Tyd [AFR]

    Wat kry jy wanneer jy 'n moedswillige meerkatfamilie met 'n tydmasjien kruis. Epiese chaos. Willem Meerkat is aan die stuur en die familie maak reg vir 'n wilde. woeste reis deur tyd..


  • Die Bybel in 366 Dae Vir Meisies [AFR] free pdfDie Bybel in 366 Dae Vir Meisies [AFR]

    . Seuns en dogters tussen 8 en 12 kan ook nou saamlees aan die gewilde Bybel in 366 dae-reeks. Die Bybel in 366 dae vir seuns en Die Bybel in 366 dae vir meisies se oordenkings is deur Carolyn Larsen