Bidsprinkaan [AFR] PDF ePub eBook

Books Info:

Bidsprinkaan [AFR] free pdf Afrika se eeue oue magiesheid en hartstog vorm die agtergrond van die intiem verweefde komedie en tragedie in hierdie roman. Dit is gebaseer op die historiese figuur Kupido Kakkerlak (c. 1760 - c. 1825) se lewe. Maar die raaisel van 'n mens se lewe word ten beste met die verbeelding benader. Kupido is nie gebore nie, 'n arend het hom gebring. In daardie tyd het ook 'n bidsprinkaan verskyn - 'n teken van die gode. Wonderwerke het soos optelgoed op die aarde rondgele. Nadat Heitsi-Eibib in die veld aan Kupido verskyn het, raak hy as baasjagter bekend tot ver buite die grense van die boereplaas waar hy grootword. Hy is ook die drinker, leuenaar, minnaar en bakleier van die kontrei. Onder die sendeling dr. Van der Kemp se invloed word hy egter die eerste Khoi wat as sendeling aan die Kaap die Goeie Hoop georden is.

About Andre P. Brink

Regrettably, currently we cannot supply you with details about your Founder Andre P. Brink. But this does not always mean that people fail on her selection. Additionally we inquire which you assist us on this make any difference. Should you have free time and require can hugely take pleasure in in case you present to us all the information. Whenever having such opinions and data coming from users regarding the Bidsprinkaan [AFR] Manager Andre P. Brink, many of us first your ex check out. The moment all of us be certain that all real, simply just post this. All of us can see this aid as well as many thanks before hand.

Details Book

Author : Andre P. Brink
Publisher : Human
Data Published : 11 January 2005
ISBN : 0798146516
EAN : 9780798146517
Format Book : PDF, Epub, DOCx, TXT
Number of Pages : 256 pages
Age + : 15 years
Language : English
Rating :

Reviews Bidsprinkaan [AFR]



17 Comments Add a comment




Related eBooks Download


  • Die Kinders Se Madiba [AFR] free pdfDie Kinders Se Madiba [AFR]

    Dit is die verhaal van hoe 'n jong Xhosa-veewagtertjie uit die groen heuwels van die Oos-Kaap Suid-Afrika se eerste swart president geword het. Toe hy in Johannesburg vir 'n prokureur gestudeer het..


  • Winde Van Herinnering free pdfWinde Van Herinnering

    Winde van herinnering. waarin Thea Strassheim tydens haar gedwonge verblyf op die landgoed Hamilton Estate moet besluit: sal sy haar lewe op die altaar le in ruil vir kortstondige geluk saam met die man wat sy meer as haar eie lewe bemin..


  • My Beste, Beste Maatjie [AFR] free pdfMy Beste, Beste Maatjie [AFR]

    My-my is Emma se spieelbeeld en hulle is beste. beste maatjies. In die maklike leesboek is daar vyf stories met Emma en My-my as hoofkarakters: In die eerste storie trek die gesin uit hulle woonstel na 'n huis toe..


  • 13 Uur [AFR] free pdf13 Uur [AFR]

    Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk. beeldskoon. Amerikaans - en beangs. Sy word soos 'n dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het..


  • Susanna M. Lingua Gunstelinge 3 [AFR] free pdfSusanna M. Lingua Gunstelinge 3 [AFR]

    Die groot legkaart. waarin Tina Eksteen se kortstondige maar idillies gelukkige huwelik beeindig word en sy boonop van haar pasgebore seuntjie beroof word. Maar net toe dit lyk of die noodlot haar opnuut wil teister..


  • Bidsprinkaan [AFR] free pdfBidsprinkaan [AFR]

    . Afrika se eeue oue magiesheid en hartstog vorm die agtergrond van die intiem verweefde komedie en tragedie in hierdie roman. Dit is gebaseer op die historiese figuur Kupido Kakkerlak (c. 1760 - c. 1