Die Blou Van Onthou [AFR] PDF ePub eBook

Books Info:

Die Blou Van Onthou [AFR] free pdf In die skemer van haar lewe kry Colette Cronje 'n brief van 'n lank vermiste familielid. Dit kom uit Portugal en dit dwing haar om alles te onthou wat sy 'n leeftyd lank probeer vergeet het. Want wat 'n halwe eeu gelede in Portugal gebeur het, het haar eie lewe asook die van die volgende twee geslagte onherroeplik verander. Haar dogter, Nandi, se verset teen haar ouers en haar afkoms is so verreikend dat sy haar kind vir aanneming weggee, alleen oorsee vlug en alle bande met haar familie verbreek. Haar kleindogter, Tina, word groot sonder om haar bloedfamilie te leer ken. Maar bloed bly bloed, jou familie bly jou familie, jou taal bly jou taal. Daarom word dit die verhaal van 'n Afrikaanse familie, van drie opeenvolgende geslagte wat reageer op mekaar en op hul tyd, van drie vroue wat leef in die spanning tussen weggaan en moet bly, tussen vergeet en moet onthou. Saudade, leer Colette in Portugal, is die liefde wat bly nadat die voorwerp van die liefde verdwyn het. Die blou van onthou is 'n wydstromende rivier van 'n roman, 'n boek wat die leser onderdompel en omrol en maal in sy kolke van stemme en geskiedenis en oeroue hunkerings.

About Marita van der Vyver

However, at the moment we can't present you with info on the Manager Marita van der Vyver. However, this does not always mean that any of us are unsuccessful on her behalf variety. In addition we ask that you just allow us in this particular subject. When you have leisure time and need will certainly profoundly get pleasure from in case you offer people the information you have. As soon as getting these kinds of opinions and info via customers regarding the Die Blou Van Onthou [AFR] Writer Marita van der Vyver, most of us 1st the woman verify. As soon as most of us make certain that all accurate, simply just publish the idea. We all understand why enable in addition to appreciate it upfront.

Details Book

Author : Marita van der Vyver
Publisher : Tafelberg Publishers Ltd
Data Published : 01 October 2012
ISBN : 0624055205
EAN : 9780624055204
Format Book : PDF, Epub, DOCx, TXT
Number of Pages : 360 pages
Age + : 15 years
Language : English
Rating :

Reviews Die Blou Van Onthou [AFR]



17 Comments Add a comment




Related eBooks Download


  • Winde Van Herinnering free pdfWinde Van Herinnering

    Winde van herinnering. waarin Thea Strassheim tydens haar gedwonge verblyf op die landgoed Hamilton Estate moet besluit: sal sy haar lewe op die altaar le in ruil vir kortstondige geluk saam met die man wat sy meer as haar eie lewe bemin..


  • Sarah Du Pisanie Omnibus 9 free pdfSarah Du Pisanie Omnibus 9

    Katrientjie is n opwindende verhaal van n jong meisie wat vrou-alleen haar oupa se beeste aanjaag Windhoek toe en deur n bende rowers ontvoer word. Daar is vuurvonke en romanse in Die baron van Rauenshof wanneer die weduwee Maria van Rouenstein siek raak en haar drie dogters by haar vervreemde skoonpa in die kasteel in Duitsland gaan bly..


  • Susanna M. Lingua Gunstelinge 3 [AFR] free pdfSusanna M. Lingua Gunstelinge 3 [AFR]

    Die groot legkaart. waarin Tina Eksteen se kortstondige maar idillies gelukkige huwelik beeindig word en sy boonop van haar pasgebore seuntjie beroof word. Maar net toe dit lyk of die noodlot haar opnuut wil teister..


  • Ena Murray Omnibus 37 [AFR] free pdfEna Murray Omnibus 37 [AFR]

    Met die oorspronklike publikasie van die drie romans oor die wel en wee van vier geslagte Meissners het Ena Murray opnuut haar status as koningin van die Afrikaanse liefdesverhaal gestand gedoen. Die drieluik bestaan uit: Die Meissner-kliniek..


  • Sarah Du Pisanie Omnibus 10 free pdfSarah Du Pisanie Omnibus 10

    In Die Suidwestertjie moet Sarie Wessels . maand lank waarneem as sekretaresse van die hovaardige en snobistiese Hugo Kritzinger- baie gou wil sy bedank. maar sy hou nie rekening met haar hart nie..


  • Die Blou Van Onthou [AFR] free pdfDie Blou Van Onthou [AFR]

    Download Ebooks From Library. In die skemer van haar lewe kry Colette Cronje 'n brief van 'n lank vermiste familielid. Dit kom uit Portugal en dit dwing haar om alles te onthou wat sy 'n leeftyd lank