Wie Het Jou Brein Afgeskakel? [AFR] PDF ePub eBook

Books Info:

Wie Het Jou Brein Afgeskakel? [AFR] free pdf Dit is soms frustrerend en moeilik om met die teenoorgestelde geslag oor die weg te kom, maar dit hoef nie so te wees nie. In Wie het jou brein afgeskakel? wys dr. Caroline Leaf hoe mans en vrouens geskep is om mekaar aan te vul deur hul unieke sterkpunte. Mans en vrouens is nie dieselfde nie - ons dink, praat en gedra onsself nie dieselfde nie. Hierdie verskille is nie as gevolg van ons omgewing of opvoeding nie. Hulle is opsetlik deur God in ons ingebou. Wie het jou brein afgeskakel? sal jou leer hoe die verskil tussen manlike en vroulike breinfunksie gesonde verhoudings kan skep pleks van miskommunikasie en konflik. Dit is propvol insig wat jou die geheimsinnigheid rondom die teenoorgestelde geslag sal help verstaan, sowel as praktiese hulpmiddels wat vinnig jou verhoudings sal verbeter. Die kombinasie van dr. Leaf se wetenskaplike kennis en wysheid uit die Bybel maak Wie het jou brein afgeskakel 'n unieke, moet-lees boek oor 'n onderwerp wat ons almal aanraak.

About Caroline Leaf

Dr. Caroline Leaf is die topverkoperskrywer van Who Switched Off My Brain. Sy het 'n doktersgraad in Kommunikasiepatologie aan die Universiteit van Pretoria verwerf. Sy skryf artikels vir akademiese joernale en tydskrifte, en onderhoude met haar oor haar navorsing en teoriee het al in verskeie koerante asook op radio en televisieprogramme verskyn. Sy gee gereeld lesings aan beide Christelike en sekulere gehore regoor die wereld oor verskeie onderwerpe in verband met die brein se werking.

Details Book

Author : Caroline Leaf
Publisher : Struik Christian Books
Data Published : 01 March 2012
ISBN : 1415320616
EAN : 9781415320617
Format Book : PDF, Epub, DOCx, TXT
Number of Pages : 257 pages
Age + : 15 years
Language : English
Rating :

Reviews Wie Het Jou Brein Afgeskakel? [AFR]



17 Comments Add a comment




Related eBooks Download


  • Die Bybel in 366 dae vir seuns [AFR] free pdfDie Bybel in 366 dae vir seuns [AFR]

    Seuns en dogters tussen 8 en 12 kan ook nou saamlees aan die gewilde Bybel in 366 dae-reeks. Die Bybel in 366 dae vir seuns en Die Bybel in 366 dae vir meisies se oordenkings is deur Carolyn Larsen geskryf en spesiaal gerig op die leefwereld en uitdagings van hierdie seuns en dogters..


  • Die Bybel in 366 Dae Vir Meisies [AFR] free pdfDie Bybel in 366 Dae Vir Meisies [AFR]

    Seuns en dogters tussen 8 en 12 kan ook nou saamlees aan die gewilde Bybel in 366 dae-reeks. Die Bybel in 366 dae vir seuns en Die Bybel in 366 dae vir meisies se oordenkings is deur Carolyn Larsen geskryf en spesiaal gerig op die leefwereld en uitdagings van hierdie seuns en dogters..


  • Maar Wie Snoei Die Rose in Die Nag? [AFR] free pdfMaar Wie Snoei Die Rose in Die Nag? [AFR]

    Abraham de Vries vermom sy "kontreiverhale" soms as "ernstige verhale" en sy ernstige verhale as kontreiverhale. Vir die toegewyde De Vries-leser maak dit weinig verskil. Maak nie saak ...wat die genre eintlik is nie- dis die storie en die vakmanskap wat in beide gevalle primer tel - soos Linda Rode tereg se (n..


  • Soek Die Meerkat - Reis Deur Tyd [AFR] free pdfSoek Die Meerkat - Reis Deur Tyd [AFR]

    Wat kry jy wanneer jy 'n moedswillige meerkatfamilie met 'n tydmasjien kruis. Epiese chaos. Willem Meerkat is aan die stuur en die familie maak reg vir 'n wilde. woeste reis deur tyd..


  • 13 Uur [AFR] free pdf13 Uur [AFR]

    Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk. beeldskoon. Amerikaans - en beangs. Sy word soos 'n dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het..


  • Wie Het Jou Brein Afgeskakel? [AFR] free pdfWie Het Jou Brein Afgeskakel? [AFR]

    Downloadable Audio Books Online. Dit is soms frustrerend en moeilik om met die teenoorgestelde geslag oor die weg te kom, maar dit hoef nie so te wees nie. In Wie het jou brein afgeskakel? wys dr. Car