Die Kinders Se Madiba [AFR] PDF ePub eBook

Books Info:

Die Kinders Se Madiba [AFR] free pdf Dit is die verhaal van hoe 'n jong Xhosa-veewagtertjie uit die groen heuwels van die Oos-Kaap Suid-Afrika se eerste swart president geword het. Toe hy in Johannesburg vir 'n prokureur gestudeer het, het Nelson Mandela meer en meer gesien hoe onregverdig die land se wette teenoor swart mense was, en hoe hulle daaronder ly. En die ergste was, hulle kon niks daaraan te doen omdat die wet swart mense verbied het om te stem vir 'n regering wat hulle wou he. Daarom het Tata Mandela besluit om sy lewe daaraan te wy om te veg teen die regering se groot plan, apartheid. Apartheid het beteken dat wit en swart mense apart gehou is en dat wit mense die beste deel van alles gekry het. Sommer gou het Madiba se aksies hom in die moeilikheid laat beland, en uiteindelik is hy vir 27 jaar toegesluit. Maar toe hy daar uitkom, het alles verander, en hy het die eerste president van al die mense van die land, wit en swart, geword. Hy was 'n held vir almal in Suid-Afrika en oor die hele wereld, en hierdie boek vertel sy storie.

About Sean Fraser

Sean Fraser is a graduate of Journalism and Media Studies from Rhodes University (1987) and a freelance editor and writer based in Cape Town. Prior to launching a successful freelance career in book publishing in1996, he was Managing Editor of Struik's Children's Books and then the internationally acclaimed Globetrotter Travel Series. Since 1996, he has written a number of glossy coffee-table, reference and guide books, with a strong focus on the people, places and cultural heritage of southern Africa. He is also an established editor and publishing consultant, having worked on a vast array of book titles, from high-profile political biographies to award-winning children's and adult fiction.

Details Book

Author : Sean Fraser
Publisher : The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd
Data Published : 02 September 2013
ISBN : 0143531166
EAN : 9780143531166
Format Book : PDF, Epub, DOCx, TXT
Number of Pages : pages
Age + : 5-9 years
Language : English
Rating :

Reviews Die Kinders Se Madiba [AFR]



17 Comments Add a comment




Related eBooks Download


  • My Beste, Beste Maatjie [AFR] free pdfMy Beste, Beste Maatjie [AFR]

    My-my is Emma se spieelbeeld en hulle is beste. beste maatjies. In die maklike leesboek is daar vyf stories met Emma en My-my as hoofkarakters: In die eerste storie trek die gesin uit hulle woonstel na 'n huis toe..


  • Ena Murray omnibus 39 [AFR] free pdfEna Murray omnibus 39 [AFR]

    In Eensaam op Wegdraai besef die tweeling Bokkie en Tokkie hulle sal 'n blink plan moet smee as hulle nie juffrou Huizeman as hul nuwe ma wil he nie. Die oplossing: hulle soek eerder self 'n moeder so na hul hart..


  • Susanna M Lingua Gunstelinge 4 free pdfSusanna M Lingua Gunstelinge 4

    In Soos n silwer droom ontmoet Rina Verhoef die markies Conzalo de Valcada. wat gewoond is aan absolute gehoorsaamheid. en die vonke spat. In Ver bo korale hoor dokter Elaine Enslin dat haar pa verplig word om die familieplaas te verkoop aan Niel Durandt van alle mense..


  • Waar Die Suiderkruis Hang free pdfWaar Die Suiderkruis Hang

    Die agtienjarige weesmeisie Katrien Kruger pak die lang. gevaarlike pad Duitswes toe saam met die Liebenberg-gesin aan. Vandat sy vir hulle begin werk het. het die Liebenbergs soos familie geword..


  • Mandela's World free pdfMandela's World

    THE DEMISE OF APARTHEID. the release of Nelson Mandela. and a new constitution leading to a democratic government elevated South Africa's status during the 1990s..


  • Die Kinders Se Madiba [AFR] free pdfDie Kinders Se Madiba [AFR]

    Where Can I Download Free Books. Dit is die verhaal van hoe 'n jong Xhosa-veewagtertjie uit die groen heuwels van die Oos-Kaap Suid-Afrika se eerste swart president geword het. Toe hy in Johannesburg