Boas Mei Is Verward PDF ePub eBook

Books Info:

Boas Mei Is Verward free pdf Boas Mei is verward oor baie dinge. Oor hospitaaldrag en boude wat uitsteek. Oor die kere wanneer sy geliefde hom liefhet. Oor wat om te maak met die wreedheid van die wereld. So verward is Boas dat hy in die hospitaal beland. Maar oor een ding is hy nie verward nie: wat die probleem in sy kop is. Geleerde dokters kom naby vuisslaan oor daardie probleem. Die breinchirurg proe al die Nobelprys na hy sy studie oor Boas se brein gepubliseer het. Die neuroloog se vuil bek grens aan Tourette- sindroom soos sy stoei met die probleem. Die dokters lyk maller as Boas self, maar selfs dit help nie. Daar is geen handboek vir wat Boas se kop makeer nie. Tot hulle hom huis toe stuur. En hy sy storie op die kamermuur begin uitskryf. 'n Beter een, want sy ware storie is nie mooi nie. Tinus Horn se aangrypende roman ondersoek geweld en skuld en hoe naby leuens soms aan die waarheid loop."

About Tinus Horn

Tinus Horn die skrywer van die romans Droster en Bomskok en die grafiese roman Hemel op aarde. Hy is 'n kunstenaar en maak ook kort animasieflieks. Hy woon op Stanford."

Details Book

Author : Tinus Horn
Publisher : Umuzi
Data Published :
ISBN : 1415206635
EAN : 9781415206638
Format Book : PDF, Epub, DOCx, TXT
Number of Pages : pages
Age + : 15 years
Language : English
Rating :

Reviews Boas Mei Is Verward



17 Comments Add a comment




Related eBooks Download


  • Maar Wie Snoei Die Rose in Die Nag? [AFR] free pdfMaar Wie Snoei Die Rose in Die Nag? [AFR]

    Abraham de Vries vermom sy "kontreiverhale" soms as "ernstige verhale" en sy ernstige verhale as kontreiverhale. Vir die toegewyde De Vries-leser maak dit weinig verskil. Maak nie saak ...wat die genre eintlik is nie- dis die storie en die vakmanskap wat in beide gevalle primer tel - soos Linda Rode tereg se (n..


  • Red-tailed Boas and Relatives free pdfRed-tailed Boas and Relatives

    Imported mainly from Colombia. these handsome snakes grow to a length of more than 12 feet. Prospective owners should be aware that this species of boa requires a large cage and a steady diet of small mammals..


  • My Beste, Beste Maatjie [AFR] free pdfMy Beste, Beste Maatjie [AFR]

    My-my is Emma se spieelbeeld en hulle is beste. beste maatjies. In die maklike leesboek is daar vyf stories met Emma en My-my as hoofkarakters: In die eerste storie trek die gesin uit hulle woonstel na 'n huis toe..


  • The Collected Works of Edward Sapir, Vol. 1 free pdfThe Collected Works of Edward Sapir, Vol. 1

    Excerpt from The Collected Works of Edward Sapir. Vol. 1 Edward Sapir (1884-1939) has been referred to as one of the most brilliant scholars in linguistics and anthropology in our country (Franz Boas) and as one of the greatest figures in American humanistic scholarship (Franklin Edgerton)..


  • Wie Het Jou Brein Afgeskakel? [AFR] free pdfWie Het Jou Brein Afgeskakel? [AFR]

    Dit is soms frustrerend en moeilik om met die teenoorgestelde geslag oor die weg te kom. maar dit hoef nie so te wees nie. In Wie het jou brein afgeskakel. wys dr. Caroline Leaf hoe mans en vrouens geskep is om mekaar aan te vul deur hul unieke sterkpunte..


  • Boas Mei Is Verward free pdfBoas Mei Is Verward

    . Boas Mei is verward oor baie dinge. Oor hospitaaldrag en boude wat uitsteek. Oor die kere wanneer sy geliefde hom liefhet. Oor wat om te maak met die wreedheid van die wereld. So verward is Boas dat