13 Uur [AFR] PDF ePub eBook

Books Info:

13 Uur [AFR] free pdf Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans - en beangs. Sy word soos 'n dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het. Om 05:43 bel hulle vir speurder-inspekteur Bennie Griessel wakker. Hy moet kom, 'n jong meisie se lyk le langs St. Martini, die Lutherse kerk bo in Langstraat. Die vorige aand nog het hy gedink dit gaan vir hom 'n spesiale dag wees: Die begin van 'n nuwe era in sy loopbaan, as mentor van 'n groep jong swart en bruin speurders. En hy verwag nuus oor sy bevordering. 'Kaptein Bennie Griessel'. Dit klink vir hom reg. Behoort 'n redelik normale dag te wees. Tot sy jong span polisiemense begin stry, baklei, struikel. Met die kerkmoord. Met die middeljarige, alkoholis-vrou wat haar man, 'n groot gees in die Afrikaanse musiekbedryf, twee keer met sy eie pistool deur die hart geboor het. Met die soektog na die Amerikaanse toeris. Terwyl die diplomatieke telefoonlyne vuurwarm gebel word en selfs die Minister begin druk toepas, sodat die hele mentor-ding soos mis voor die son verdwyn en Griessel self moet inklim om die gemors te probeer red. Om nie eens te praat van sy persoonlike probleme nie. Sy bankrekening lyk sleg, hy stoei nog met die dranklus, sy vervreemde vrou Anna bel uit die bloute en se vanaand is die aand dat hulle oor die toekoms moet gesels. Weet sy van die 26-jarige rekenaartegnikus met die aansienlike borste wat hy gisteraand, in 'n oomblik van swakheid, op sy sitkamerbank beetgekry het? Boonop kondig sy vriend en kollega Mat Joubert aan dat hy die SAPS gaan verlaat, en dan bel sy seun Fritz met die nuus dat hy klaar is met skool, hy gaan kitaarspeler word in 'n rock-groep met die naam van 'Wet

About Deon Meyer

Sad to say, at the moment we simply can't offer you details about the particular Founder Deon Meyer. Nevertheless does not necessarily mean that any of us fail to work on her behalf assortment. Additionally we consult you allow us on this make any difference. For those who have leisure time and want will certainly hugely enjoy in case you give us all the information you have. Whenever acquiring this kind of feedback and information via users with regards to the 13 Uur [AFR] Founder Deon Meyer, all of us initially the woman check out. After all of us make sure that just about all genuine, only publish it. We all appreciate this aid as well as appreciate it ahead of time.

Details Book

Author : Deon Meyer
Publisher : Human
Data Published : 10 July 2013
ISBN : 0798165480
EAN : 9780798165488
Format Book : PDF, Epub, DOCx, TXT
Number of Pages : 384 pages
Age + : 15 years
Language : English
Rating :

Reviews 13 Uur [AFR]



17 Comments Add a comment




Related eBooks Download


  • Sarah Du Pisanie Omnibus 9 free pdfSarah Du Pisanie Omnibus 9

    Katrientjie is n opwindende verhaal van n jong meisie wat vrou-alleen haar oupa se beeste aanjaag Windhoek toe en deur n bende rowers ontvoer word. Daar is vuurvonke en romanse in Die baron van Rauenshof wanneer die weduwee Maria van Rouenstein siek raak en haar drie dogters by haar vervreemde skoonpa in die kasteel in Duitsland gaan bly..


  • Om in Die Hemel Wakker Te Word [AFR] free pdfOm in Die Hemel Wakker Te Word [AFR]

    Om in die hemel wakker te word vertel die merkwaardige verhaal van 'n vrou wat geteister was deur skuldgevoelens en skeptisisme en 'n dramatiese ommekeer ondergaan het na haar nege minute in die hemel..


  • Ena Murray omnibus 39 [AFR] free pdfEna Murray omnibus 39 [AFR]

    In Eensaam op Wegdraai besef die tweeling Bokkie en Tokkie hulle sal 'n blink plan moet smee as hulle nie juffrou Huizeman as hul nuwe ma wil he nie. Die oplossing: hulle soek eerder self 'n moeder so na hul hart..


  • Ek Kies Steeds Die Kerk [AFR] free pdfEk Kies Steeds Die Kerk [AFR]

    Dit het mode geword om die kerk te kritiseer. As 'n mens jou op van die kritiek moet verlaat. het die kerk. in besonder die Afrikaanse kerke. geen geloofwaardigheid meer nie..


  • Ek Kies Steeds Die Kerk [AFR] free pdfEk Kies Steeds Die Kerk [AFR]

    Dit het mode geword om die kerk te kritiseer. As 'n mens jou op van die kritiek moet verlaat. het die kerk. in besonder die Afrikaanse kerke. geen geloofwaardigheid meer nie..


  • 13 Uur [AFR] free pdf13 Uur [AFR]

    Free Online Download Books. Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans - en beangs. Sy word soos 'n dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vri