Onse Vaders [AFR] PDF ePub eBook

Books Info:

Onse Vaders [AFR] free pdf 'n Huisroof loop skeef in 'n miljoenersbuurt van Stellenbosch. Die slagoffer, 'n aantreklike rooikopvrou, se vernielde lyk word na skool deur haar kinders ontdek. Kaptein Albertus Markus Beeslaar besoek die pragtige Bolandse dorp van gewels, geld en wyn en word teen sy sin betrek by die moordondersoek. Saam met die formidabele luitenant Vuyukazi "Vuvu" Quebeca word elke kultuur- en geldklip in die "fraai" dorp omgedop op soek na die moordenaar. Eenduisend-vyfhonderd kilometer noord van Beeslaar beland sersant Johannes Ghaap in Soweto - 'n lewensgevaarlike plek vir buitestanders ...soos Ghaap. Maar daar's nie tyd om behoorlik ingebreek te raak nie, want Ghaap moet gaan soek na 'n vrou en haar kind wat in 'n motorkaping ontvoer is en iewers in hierdie vreemde plek van miljoene sinkhuisies aangehou word. In die proses moet hy 'n bose sangoma genaamd The Father aandurf, 'n man met so 'n wrede reputasie dat die meeste mense glo hy is 'n blote versinsel ...

About Karin Brynard

Unfortunately, presently we simply cannot give you information about the Manager Karin Brynard. Nevertheless does not mean that any of us don't work to be with her variety. We all question that you simply allow us with this make a difference. Should you have down time and need can profoundly take pleasure in should you offer us your information. When having this sort of responses and data by end users concerning the Onse Vaders [AFR] Author Karin Brynard, we very first her verify. The moment most of us ensure that almost all accurate, just publish the idea. Most of us understand why support along with many thanks in advance.

Details Book

Author : Karin Brynard
Publisher : Human
Data Published : 20 October 2012
ISBN : 0798158239
EAN : 9780798158237
Format Book : PDF, Epub, DOCx, TXT
Number of Pages : 512 pages
Age + : 15 years
Language : English
Rating :

Reviews Onse Vaders [AFR]



17 Comments Add a comment




Related eBooks Download


  • Sarah Du Pisanie Omnibus 9 free pdfSarah Du Pisanie Omnibus 9

    Katrientjie is n opwindende verhaal van n jong meisie wat vrou-alleen haar oupa se beeste aanjaag Windhoek toe en deur n bende rowers ontvoer word. Daar is vuurvonke en romanse in Die baron van Rauenshof wanneer die weduwee Maria van Rouenstein siek raak en haar drie dogters by haar vervreemde skoonpa in die kasteel in Duitsland gaan bly..


  • 13 Uur [AFR] free pdf13 Uur [AFR]

    Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk. beeldskoon. Amerikaans - en beangs. Sy word soos 'n dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het..


  • Susanna M. Lingua Gunstelinge 3 [AFR] free pdfSusanna M. Lingua Gunstelinge 3 [AFR]

    Die groot legkaart. waarin Tina Eksteen se kortstondige maar idillies gelukkige huwelik beeindig word en sy boonop van haar pasgebore seuntjie beroof word. Maar net toe dit lyk of die noodlot haar opnuut wil teister..


  • Om in Die Hemel Wakker Te Word [AFR] free pdfOm in Die Hemel Wakker Te Word [AFR]

    Om in die hemel wakker te word vertel die merkwaardige verhaal van 'n vrou wat geteister was deur skuldgevoelens en skeptisisme en 'n dramatiese ommekeer ondergaan het na haar nege minute in die hemel..


  • Winde Van Herinnering free pdfWinde Van Herinnering

    Winde van herinnering. waarin Thea Strassheim tydens haar gedwonge verblyf op die landgoed Hamilton Estate moet besluit: sal sy haar lewe op die altaar le in ruil vir kortstondige geluk saam met die man wat sy meer as haar eie lewe bemin..


  • Onse Vaders [AFR] free pdfOnse Vaders [AFR]

    Free E Books To Read. 'n Huisroof loop skeef in 'n miljoenersbuurt van Stellenbosch. Die slagoffer, 'n aantreklike rooikopvrou, se vernielde lyk word na skool deur haar kinders ontdek. Kaptein Albertu