Honde, Hoede En Hande [AFR] PDF ePub eBook

Books Info:

Honde, Hoede En Hande  [AFR] free pdf Gewoonlik ondersoek Kwaaikofski nie sake wat iets met honde te doen het nie - dit is vir beginners. As die stad se ander speurders moet uitvind hy loop agter 'n vermiste hond aan, skaam hy hom morsdood! Maar hierdie keer is dit 'n uitsondering - Masker Mike se reusehond, Wotan, is net so geheimsinnig en buitengewoon soos sy eienaar. Maar wie beskuldig vir Wotan van allerlei wandade? Is dit net 'n manier om van hom ontslae te raak, of probeer iemand vir Masker Mike bykom? Speurder Kwaaikofski stel ondersoek in. Die intriges van die stories in hierdie reeks is eenvoudig, maar uiters vermaaklik en die humoristiese illustrasies sal sorg dat kinders dol sal wees oor hierdie koddige, maar brawe klein speurder se avonture!

About Jurgen Banscherus

Jurgen Banscherus is gebore in 1949 en het gewerk as 'n joernalis, 'n uitgewer en 'n onderwyser, voordat hy homself as vryskutskrywer gevestig het in 1989. Intussen het hy bekend geword as een van Duitsland se mees geliefde skrywers vir kinders en jongmense. Sy boeke is al met vele toekennings bekroon en is reeds in meer as 12 tale vertaal. Jurgen Banscherus, born in 1949, worked as a journalist, publishing editor and teacher for adult education before commencing as a freelance author in 1989. In the meantime he has become one of Germany's most renowned authors of literature for children and juveniles. His books have received numerous awards and have been translated into twelve languages so far.

Details Book

Author : Jurgen Banscherus
Publisher : Human
Data Published : 20 August 2013
ISBN : 0798163240
EAN : 9780798163248
Format Book : PDF, Epub, DOCx, TXT
Number of Pages : 96 pages
Age + : 5-9 years
Language : English
Rating :

Reviews Honde, Hoede En Hande [AFR]



17 Comments Add a comment




Related eBooks Download


  • Tata, Fopspeen (Norie) [AFR] free pdfTata, Fopspeen (Norie) [AFR]

    Nori is al 'n groot seuntjie. maar hy kan maar net nie sy fopspeen laat gaan nie. Maar eendag raak Foppie weg - kan Norie en sy maats dit weer kry..


  • Dubbelspel [AFR] free pdfDubbelspel [AFR]

    Ellie McKenna het gedog sy weet waarvoor sy haar inlaat toe sy die gevaarlike skaduwereld infiltreer het. maar dit raak gou duidelik dat sy 'n growwe fout begaan het. Dis 'n werk waaruit iemand dikwels nie lewend wegstap nie..


  • Susanna M. Lingua Gunstelinge 3 [AFR] free pdfSusanna M. Lingua Gunstelinge 3 [AFR]

    Die groot legkaart. waarin Tina Eksteen se kortstondige maar idillies gelukkige huwelik beeindig word en sy boonop van haar pasgebore seuntjie beroof word. Maar net toe dit lyk of die noodlot haar opnuut wil teister..


  • Sarah Du Pisanie Omnibus 10 free pdfSarah Du Pisanie Omnibus 10

    In Die Suidwestertjie moet Sarie Wessels . maand lank waarneem as sekretaresse van die hovaardige en snobistiese Hugo Kritzinger- baie gou wil sy bedank. maar sy hou nie rekening met haar hart nie..


  • Wie Het Jou Brein Afgeskakel? [AFR] free pdfWie Het Jou Brein Afgeskakel? [AFR]

    Dit is soms frustrerend en moeilik om met die teenoorgestelde geslag oor die weg te kom. maar dit hoef nie so te wees nie. In Wie het jou brein afgeskakel. wys dr. Caroline Leaf hoe mans en vrouens geskep is om mekaar aan te vul deur hul unieke sterkpunte..


  • Honde, Hoede En Hande  [AFR] free pdfHonde, Hoede En Hande [AFR]

    . Gewoonlik ondersoek Kwaaikofski nie sake wat iets met honde te doen het nie - dit is vir beginners. As die stad se ander speurders moet uitvind hy loop agter 'n vermiste hond aan, skaam hy hom morsd